Tuisblad
RENTMEESTERSKAP
1 Korintiërs 3:22 & 23: "Alles behoort aan julle, maar julle behoort aan Christus en Christus aan God."
GELD, GOED & TYD
Die tweede kwartaal is reeds in volle swang. Hierdie kwartaal konsentreer ons op die sub tema's van geld, goed en tyd. In hierdie kwartaal is daar 'n paar geleenthede wat uitstaan onder andere PINKSTER en die GETUIENISNAWEEK. Mag dit 'n geseënde tyd vir almal wees.

